skets van Mathys Roets
Home Green Music

Green Sound-Wave :: Music

We love South African Music

Willeklong voer onderhoud met Koos Kombuis

E-mail Print

Elizca Stemmetvoer 'n onderhoud met Koos kombuis op www.willeklong.co.za

Hier is so uittreksel uit die gesprek:

Lisa se klavier, wat is die oorsprong van hierdie song en het jy ooit gedink dat dit so ‘n bekende en favourite SA song gaan wees?
Dit was ‘n simpel rympie wat ek vir ‘n vriendin geskryf het. Nooit gedink dit sal ‘n hit word nie.
(Elizca: Wens iemand skryf vir my eendag so ‘n rympie)

Steve Hofmeyer wat deesdae so in die nuus is, enige iets om hier oor te sê?
Ek hoop Esmare trek hom kaal uit in die hof. Wel, nie letterlik nie. Maar dit was ‘n moerse onbeskofte ding, om haar met ‘n koppie tee te gooi. En wie drink anyway tee as jy by Sun City gaan kuier? Brandewyn of bier sou beter styl gewees het.
(Elizca: Whahahahahahahahahaha)

Jy het baie opinies en uitlatings en soms ontstel jy die Suid-Afrikaners verskriklik, is hierdie optredes en uitlatings net sodat jy in die nuus kan bly sodat mense nie van jou vergeet nie?
Die meeste goed wat ek kwytraak sou in enige beskaafde land geen opspraak verwek nie. Om die een of ander rede word Afrikaners baie maklik geskok deur die kleinste ou dingetjies. Ek wens dit was nie so nie, want ek wil nie so baie in die nuus wees nie. Wel, ten minste nie om sulke simpel redes nie.

 

Die res van die gesprek ...

 

 

Chris Chameleon

E-mail Print

Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon is currently being hailed as a phenomenon on the South African Music front. He has a style all his own and a reputation for mesmerizing audiences with his four octave voice range and irresistible stage personality. His versatile and exceptional talent has won him rave reviews and a total of sixteen impressive awards over the past 3 years, including a SAMA and a Medal of Honor from the South African Academy of Science and Arts.

Quick Facts
name: chris chameleon
birth name: unknown
birth date: 1971/07/28
birthplace: johannesburg, jg strijdom hospital
primary schools: louw geldenhuys, bekker
high schools: bekker, linden
highest qualification: matric
guitar, singing or drama lessons: none
what it's like to be a chameleon: priceless

more facts

 

Aardklop Kunstefees 2010

E-mail Print

Daar is nog nie baie inligting besikbaar nie behalwe dat dit;

Aardklop 2010 word van 28 September tot 3 Oktober  weer in Potchefstroom gaan wees.

Indien jy 'n kunstenaar is wat daar gaan optree, vertel ons meer van jouself deur in te registreer en skryf of gaan na die kontak bladsy toe.

 

 

 

Zorro Sword

E-mail Print

 

   
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  Next 
  •  End 
  • »
Page 1 of 3
images/resized/images/stories/hslide/blockofyellow_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/kitaar_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/sam-12_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/sam-8_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/skare musiekfees_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/steve-hofmeyr_107_107.jpg
Subscribe
Podcast Feed

New