skets van Mathys Roets
Home Green Music

Green Sound-Wave :: Music

Latest Trends

Mathys Roets - fondsinsamelings konsert

E-mail Print

'n Fondsinsamelingskonsert vir Mathys Roets wat op 18 Junie om 19:00 by Pierneefteater aangebied word:

Die kunstenaars is Carel Trichardt, Petru Wessels, Piet van Wyk de Vries en Annecke Redelinghuys.  Alvier hierdie kunstenaars het op hul eie manier ‘n verbintenis met Mathys.  Mathys se eerste solo-optrede was in die middel negentigerjare by Carel en Petru se Die Teaterhuisie terwyl Piet en Annecke nie alleen self sangers is nie, maar ook liedjies geskryf het wat op Mathys se CD’s opgeneem is.  Annecke het oa Dwergieman en Lyf geskryf wat dikwels deur Mathys tydens vertonings gesing word.  Van Piet is daar op Mathys se nuutste Afrikaanse CD – Fluister – nie minder nie as 8 liedjies opgeneem.  Van hierdie liedjies wat dikwels tydens Mathys se optredes gehoor word, is oa Mariëtte se Wals, Fluister, All that matters en ‘n Man se liedjie.  Kom ondersteun asb en help so hierdie vier kunstenaars om met hulle gratis optrede vir Mathys een van sy verlore optredes se inkomste vir hom te vervang totdat hy weer self kan begin optree.  Al Mathys se CD’s en DVD’s sal op die aand hier te koop wees.

 

Music - My Cup of Coffee

E-mail Print
What’s the definition of music? They say that it’s a combination of all sorts of sounds and it usually contains some kind of melody or rhythm. Many people can’t start the day without a cup of coffee. For me that “cup of coffee” is music. It’s my addiction and it’s my way of experiencing the daily journey of feelings. It’s not what the heart experiences, for the heart is just an empty thing with blood inside. It’s what the mind experiences and that depends on our own attitudes. For instance; we can decide what kind of music we like and it all will differ from person to person. There is no right or wrong answer.

Four years ago I picked up the guitar for the first time and I taught myself the first three chords. It was that day when I realized for the first time how many beautiful sounds I’m surrounded with. I started to listen to music in a different way and I started to feel each sound. A few weeks after I started playing the guitar someone asked me how many hours a day I spent practising the guitar. I just showed him my fingers: it was covered with bloody blisters, because every time I practised, the blisters got cut open by the strings. That answered his question quick enough. I spent hours and hours and hours trying to be just as good as all the famous musicians. Bryan Adams sings in the song “ Summer of ‘69” the following: “I got my first real six string…and I played it till my fingers bled…” I think I can relate to those words.

All I’m trying to say is that it’s hard work to play any kind of instrument, but then again, if it’s your passion then it’s no work at all.
Read more...
 

Pierneef Teater - Program

E-mail Print

Februarie skop af met ‘n uitgekoopte optrede deur Bobby van
Jaarsveld.  Vir al die teleurgesteldes is daar die nuus dat Bobby weer
op Wo 9 Junie by Pierneefteater kom optree, bespreek dus sommer
vroegtydig daarvoor.  André Swiegers is na ‘n geruime tyd op Vr 5 Feb
weer hier, kom luister gerus.  Vir die res van Februarie is daar
komedie, kinderteater op 20 Feb, nog heelwat musiek en ook ‘n heerlike
kosprogram op Sa 27 Feb 10:00 saam met Tossie Lochner en Lochner de
Kock waar jy selfs kan kom proe aan wat hulle op die verhoog
voorberei.

Loer gerus ook na wat in Maart voorlê met ‘n hele verskeidenheid
kunstenaars, daar is alreeds bietjie nuus daaroor onderaan hierdie
epos.

Heel onderaan is daar ook ‘n uitnodiging na ‘n MMus konsert van
Deirdre Blignaut (sopraan) op Vr 12 Feb – gratis toegang vir ‘n
optrede deur ‘n baie talentvolle sangeres.

Groete en goeie wense.

Jopie
(012)329-0709

PIERNEEFTEATER
Palet no 2 van  2010

FEBRUARIE

Bobby van Jaarsveld  met volle orkes     Do 4 Feb  19:00   R100    VOL


André Swiegers  Skrywer van liedjies soos  Blou, Take me where the sun
is shining, Die tyd sal leer en Hoe draai die wind dan nou

Vr 5 Feb  19:00   R80 / R60


Bekendstelling van digbundel deur  Everline van Dyk – hoe vou die lig
in

Sa 6 Feb  18:30 vir 19:00   Toegang gratis, ligte verversings en
kontantkroeg


Ai Meraai en Bruidjie Dit en Dot          Marga van Rooy met Mikro-
sketse:  Marga speel menslike en komiese karakters soos Tant Bella wat
mans soek vir haar en haar dogters en die orreliste Susara wat die 80-
jarige oom Gawie Diepwater se oog vang

Sa 13 Feb  10:00    R70 / R60


Valentynskonsert met Helene Bester     Klavier:  Lafras van der Watt

Luister by kerslig na Helene se bekendste liefdesliedjies.
Verrassingsgeskenkies

Sa 13 Feb  19:00   R85 / R75       Bring jou eie piekniekmandjie


Etienne Fourie sing oa Koos du Plessis en ook liedjies in Japannees

Do 18 Feb  19:00   R50 / R40


Wielie Wielie Walie        Enteractive Productions

Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm met stories, grappies
en liedjies saam met  ’n splinternuwe maatjie Kwaggatjie Wagga Wagga
Kwag

Sa 20 Feb  10:00   R50pp


Hoe ’n man se kop werk                        KKNK 2010

Skreeusnaakse komedie met Altus Theart (Getroud met rugby, Bakgat,
Kruispad)

Wanneer sy verloofde hom los, luister Bobby na raad van ouens soos
Vinnige Freddie, Die Kolonel en Oom Kallie Langeveld om uit te vind
hoe ’n vrou se kop werk

Vr 19 en Sa 20 Feb  20:00   R80/R60   Ouderdomsbeperking: 16 jaar


Jak de Priester

Brood – Splinternuwe program met gedigte en sang

Wo 24 Feb  19:00   R90/R80


Tossie Lochner en Lochner de Kock

Twee koskenners saam op die verhoog met kosstories en komiese stories,
anekdotes, voorlesings en wenke. Geregte word op die verhoog voorberei
en die gehoor kan proe!

Sa 27 Feb  10:00   R80/R70


La Passioné       Liane Heyl en Coert Grobbelaar  sing oor liefde en
passie in Afrikaans, Engels, Frans en Italiaans

Sa 27 Feb  19:00    R80 / R60


Ben Eloff en Gerhard Oosthuizen sing ’n verskeidenheid:  Lig klassiek,
Bocelli, Engelbert Humperdinck en Jim Reeves         So 28 Feb
15:00   R50 / R40


OP DIE HORISON

*Stok   Musiekmallighede en ’n perkussie-sirkus  Wo 3 Maart

*Theaan Kotze  Vr 5 Maart

*Rica van Aswegen en ander kunstenaars met ligte musiek  Wo 10 Maart
19:00

*Daai ene met die vlerke   Willie Strauss   Vr 12 Maart 19:00  R70

*Herman van den Berg  Sa 13 Maart  19:00

*Andriëtte Norman  Do 18 Maart  19:00

*Mathys Roets  Di 23 Maart  19:00   R100/R90   Pierneefteater se 7de
verjaardag

*Psalms van ’n digter   Jan Blohm   Do 25 Maart  19:00   R80/R70


Program onderhewig aan verandering

KAARTJIES:  (012) 329-0709 of by die deur

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it www.pierneefteater.co.za



h/v Mogg + Pierneef, Villieria – op terrein van Hoërskool Hendrik
Verwoerd

Suid  25grade  43’ 25.28      Oos  28grade  13’ 00.04


Rietmark se hulp met bemarking word met dank erken   www.rietmark.co.za

 

Last Updated ( Tuesday, 02 February 2010 18:33 )
 

Willeklong voer onderhoud met Koos Kombuis

E-mail Print

Elizca Stemmetvoer 'n onderhoud met Koos kombuis op www.willeklong.co.za

Hier is so uittreksel uit die gesprek:

Lisa se klavier, wat is die oorsprong van hierdie song en het jy ooit gedink dat dit so ‘n bekende en favourite SA song gaan wees?
Dit was ‘n simpel rympie wat ek vir ‘n vriendin geskryf het. Nooit gedink dit sal ‘n hit word nie.
(Elizca: Wens iemand skryf vir my eendag so ‘n rympie)

Steve Hofmeyer wat deesdae so in die nuus is, enige iets om hier oor te sê?
Ek hoop Esmare trek hom kaal uit in die hof. Wel, nie letterlik nie. Maar dit was ‘n moerse onbeskofte ding, om haar met ‘n koppie tee te gooi. En wie drink anyway tee as jy by Sun City gaan kuier? Brandewyn of bier sou beter styl gewees het.
(Elizca: Whahahahahahahahahaha)

Jy het baie opinies en uitlatings en soms ontstel jy die Suid-Afrikaners verskriklik, is hierdie optredes en uitlatings net sodat jy in die nuus kan bly sodat mense nie van jou vergeet nie?
Die meeste goed wat ek kwytraak sou in enige beskaafde land geen opspraak verwek nie. Om die een of ander rede word Afrikaners baie maklik geskok deur die kleinste ou dingetjies. Ek wens dit was nie so nie, want ek wil nie so baie in die nuus wees nie. Wel, ten minste nie om sulke simpel redes nie.

 

Die res van die gesprek ...

 

 

Chris Chameleon

E-mail Print

Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon is currently being hailed as a phenomenon on the South African Music front. He has a style all his own and a reputation for mesmerizing audiences with his four octave voice range and irresistible stage personality. His versatile and exceptional talent has won him rave reviews and a total of sixteen impressive awards over the past 3 years, including a SAMA and a Medal of Honor from the South African Academy of Science and Arts.

Quick Facts
name: chris chameleon
birth name: unknown
birth date: 1971/07/28
birthplace: johannesburg, jg strijdom hospital
primary schools: louw geldenhuys, bekker
high schools: bekker, linden
highest qualification: matric
guitar, singing or drama lessons: none
what it's like to be a chameleon: priceless

more facts

 
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  Next 
  •  End 
  • »
Page 1 of 3
images/resized/images/stories/hslide/blockofyellow_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/kitaar_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/sam-12_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/sam-8_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/skare musiekfees_107_107.jpgimages/resized/images/stories/hslide/steve-hofmeyr_107_107.jpg
Subscribe
Podcast Feed

New